Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:1 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, die Heilige Gees regeer julle lewens. Daarom, wanneer julle sien iemand doen sonde, dan moet julle mooi met hom praat en hom help om reg te lewe. Maar pasop dat julle nie dieselfde sonde doen nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6

Kyk Galasiërs 6:1 in konteks