Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 4:29 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie tyd het die een seun, die seun wat gebore is soos al die ander kinders, die ander seun laat swaarkry. Die ander seun is gebore nadat die Gees van God dit belowe het. Dieselfde gebeur nou daar by julle in Galasië.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 4

Kyk Galasiërs 4:29 in konteks