Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 4:22 Bybel vir Almal (ABA)

In die Ou Testament is geskryf dat Abraham twee seuns gehad het. Die een seun se ma was die slavin Hagar, en die ander seun se ma was Sara, sy was nie ’n slavin nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 4

Kyk Galasiërs 4:22 in konteks