Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 4:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het baie swaar gekry omdat ek siek was, maar julle het my nie daaroor gehaat nie en julle was nie skaam oor my nie. Julle het my gehelp en ek was welkom by julle soos ’n engel van God, ja, soos Christus Jesus self.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 4

Kyk Galasiërs 4:14 in konteks