Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jakobus, Sefas en Johannes was die belangrikste leiers in die gemeente in Jerusalem. Toe hulle besef dat God baie goed was vir my, het hulle my en Barnabas se hande geskud en gesê ons kan almal saamwerk. Ek en Barnabas moes vir die heidene preek en hulle moes vir die Jode preek.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:9 in konteks