Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die belangrike leiers in die gemeente in Jerusalem het niks verander aan my boodskap nie. Dit maak nie vir my saak dat hulle belangrik is nie. God dink nie dat een mens belangriker is as ’n ander mens nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:6 in konteks