Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gegaan omdat God gesê het ek moet daarnatoe gaan. In Jerusalem het ek vir die gelowiges verduidelik hoe ek die goeie boodskap vir die heidene preek. Toe ek alleen by die belangrike leiers was, het ek dit vir hulle ook verduidelik. Ek wou seker maak dat ek die regte boodskap preek.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:2 in konteks