Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ons weet dat God mense vryspreek van hulle sonde. Hy doen dit omdat hulle in Jesus Christus glo, nie omdat hulle doen wat die wette sê nie. Daarom het ek en jy ook in Christus Jesus geglo en God het ons vrygespreek. God het dit gedoen omdat ons in Christus glo, nie omdat ons doen wat die wette sê nie. In die Ou Testament is geskryf:“God spreek mense vry,maar nie omdat hulle doenwat die wette sê nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:16 in konteks