Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesien hulle doen verkeerd, hulle verander die waarheid van die goeie boodskap. Daarom het ek vir Sefas gesê, en almal het dit gehoor: “Sefas, jy is ’n Jood, maar jy lewe soos die mense wat nie Jode is nie. Nou sê jy vir die mense wat nie Jode is nie, dat hulle soos Jode moet lewe. Jy mag dit nie doen nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 2

Kyk Galasiërs 2:14 in konteks