Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is nog iets wat ek vir julle wil sê. My vriende, julle moet bly wees, want julle behoort aan die Here! Dit maak my nie moeg om dieselfde dinge weer en weer vir julle te skryf nie, want dit is goed vir julle.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:1 in konteks