Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 2:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal julle heeltemal reg lewe, julle sal niks verkeerd doen nie. Julle lewe nou tussen mense wat baie sleg is en wat sonde doen, maar julle moet God se kinders wees, julle moet reg lewe. Julle moet soos ligte wees wat in ’n donker wêreld skyn

Lees volledige hoofstuk Filippense 2

Kyk Filippense 2:15 in konteks