Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, liewe vriende, moet julle doen wat ek vir julle vra. Julle het altyd gedoen wat ek vir julle gevra het toe ek by julle was. Maar nou is ek nie meer by julle nie. Daarom moet julle nou nog méér gehoorsaam wees. Julle moenie hoogmoedig wees voor God nie, julle moet Hom respekteer en dien. God wil julle red, en daarvoor moet julle aanhou werk,

Lees volledige hoofstuk Filippense 2

Kyk Filippense 2:12 in konteks