Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is heeltemal reg dat ek so oor julle dink, want julle is lief vir my. Julle almal dink altyd aan my en julle weet hoe goed God vir my is terwyl ek nou ’n gevangene is en hier kan vertel dat die goeie boodskap reg en waar is.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:7 in konteks