Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:18 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense is vals wanneer hulle preek, en party mense wil goed doen wanneer hulle preek. Maar dit maak nie vir my saak hoekom hulle preek nie. Hulle preek almal oor Christus, en daaroor is ek bly. En ek sal aanhou om bly te wees,

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:18 in konteks