Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die meeste mense hier wat in die Here glo, glo nou nog meer vas dat die Here sal doen wat Hy gesê het, omdat hulle gehoor het dat ek ’n gevangene is. Hulle word nou meer en meer dapper, hulle is nie bang om die boodskap van die Here vir ander mense te bring nie.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:14 in konteks