Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Paulus, ’n dienaar van Christus Jesus, skryf hierdie brief vir julle almal wat God se mense is in Filippi, almal wat aan Christus Jesus behoort. Ek skryf ook vir julle, ouderlinge en diakens. Timoteus, ook ’n dienaar van Christus Jesus, skryf die brief saam met my.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:1 in konteks