Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Christus aan die kruis gesterf het, het Hy die sonde van die Jode en die heidene weggeneem, sodat alles nou reg is tussen God en hulle. Die Jode en die heidene is nou soos een liggaam, hulle is nie meer vyande van mekaar nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:16 in konteks