Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is Christus wat vrede gebring het tussen ons. Die Jode en die heidene was altyd apart en hulle was mekaar se vyande. Dit was soos ’n muur tussen die Jode en die heidene. Maar Christus het die muur afgebreek en Hy het die Jode en die heidene bymekaargebring. Hulle is nou nie meer vyande nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:14 in konteks