Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet onthou julle het voorheen nie aan Christus behoort nie. Israel was die volk van God, nie julle nie. God het verbonde gemaak met Israel, nie met julle nie. God het dinge belowe vir Israel, nie vir julle nie. Julle was mense wat nie seker was dat daar eendag goeie dinge met julle sal gebeur nie. Julle het nie aan God behoort nie.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:12 in konteks