Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ’n brief vir die gemeente in julle stad geskryf, maar Diotrefes doen nie wat ons vra nie. Hy hou daarvan om die belangrikste in die gemeente te wees.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1

Kyk 3 Johannes 1:9 in konteks