Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Paulus, is ’n apostel van Christus Jesus omdat God dit besluit het. God het my gestuur om die goeie boodskap te bring dat Hy aan mense die ewige lewe wil gee, aan die mense wat aan Christus Jesus behoort.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 1

Kyk 2 Timoteus 1:1 in konteks