Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moenie dat iemand vir julle verkeerd leer nie, want daar moet eers ’n paar ander dinge gebeur voordat die dag van die Here kom. Daar sal baie mense wees wat nie meer na God se wette luister nie. Hulle leier sal iemand wees wat glad nie na God se wette wil luister nie. Daarom sal God hom eendag straf.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:3 in konteks