Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die slegte leier sal die mense wat verlore gaan, bedrieg met alles wat hy verkeerd doen. Die mense sal hom volg, want hulle het nie hulle harte oopgemaak nie en hulle het nie lief geword vir die ware goeie boodskap oor die Here Jesus nie. As hulle dit gedoen het, dan sou God hulle gered het.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:10 in konteks