Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal wees soos ’n vuur wat brand. Hy sal almal straf wat nie vir God ken nie, dit is almal wat nie wou luister nie toe ons die goeie boodskap van ons Here Jesus gebring het.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:8 in konteks