Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 1:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê ons mooi dinge oor julle in die ander gemeentes van God. Ons vertel vir hulle dat julle aanhou om lief te wees vir God en dat julle aanhou om vas te glo, ook wanneer julle baie swaar kry omdat mense baie slegte dinge aan julle doen en julle verdruk.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 1

Kyk 2 Tessalonisense 1:4 in konteks