Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het nou meer as genoeg om te kan lewe. Daarom kan julle vir ander mense gee, mense wat nie genoeg het nie. Daar sal miskien weer ’n tyd kom wanneer die gelowiges in Jerusalem te veel het. Dan sal hulle weer vir júlle help wanneer julle te min het. En dan sal die een nie meer as die ander hê nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:14 in konteks