Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê hierdie dinge nie om julle te beskuldig nie. Ek het voorheen vir julle gesê dat julle baie kosbaar is vir ons. Ons sal julle nooit vergeet nie, dit maak nie saak wat gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:3 in konteks