Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Liewe vriende, God het hierdie dinge ook vir ons belowe. Daarom moet ons nie sonde doen wat ons liggaam en gees vuil kan maak nie. Ons moet probeer om heeltemal te lewe soos God wil hê omdat ons Hom respekteer.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 7

Kyk 2 Korintiërs 7:1 in konteks