Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie vriende maak met ongelowiges nie. Want mense wat doen wat God wil hê en mense wat God se wette breek, mag nie vriende wees nie. Lig en donker kan nie maats wees nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:14 in konteks