Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom is die dinge wat ’n mens kan sien, nie baie belangrik vir ons nie. Die dinge wat ’n mens nie kan sien nie, is belangrik. Die dinge wat ’n mens kan sien, is net ’n kort tydjie daar, maar die dinge wat ’n mens nie kan sien nie, is vir altyd.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:18 in konteks