Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, wanneer julle sien hoe ons lewe, dan kan julle sien hoe Jesus swaargekry en gesterf het. Wanneer julle sien hoe ons lewe, dan kan julle ook sien dat Jesus weer lewe.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 4

Kyk 2 Korintiërs 4:10 in konteks