Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die werk wat vir mense straf gebring het, het wonderlike dinge laat gebeur, maar die werk wat vir mense vryspreek, sal nog baie meer wonderlike dinge laat gebeur. Dit sal die beste van alles wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:9 in konteks