Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die werk wat Moses moes doen, het mense laat sterf. God het die letters van daardie werk op plat klippe geskryf. Moses se werk was om die wette van God die Koning na die volk toe te neem. Daarom kon die Israeliete nie na Moses se gesig kyk nie, sy gesig het te veel geblink. Moses se werk het ’n wonderlike ding laat gebeur, maar dit gebeur nou nie meer nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:7 in konteks