Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

God het die Israeliete hardkoppig gemaak. Wanneer hulle vandag die woorde van die ou verbond lees, dan kan hulle nie die waarheid sien nie, dieselfde sluier is nog daar. Die sluier bly daar omdat God dit net wegneem wanneer iemand in Christus glo.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:14 in konteks