Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die werk van Moses wat nou verby is, het wonderlike dinge laat gebeur, maar die werk van die Gees wat nou gekom het en wat altyd sal bly, sal baie meer wonderlike dinge laat gebeur.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 3

Kyk 2 Korintiërs 3:11 in konteks