Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ek was baie bekommerd omdat ek nie vir Titus daar gekry het nie. Titus is my vriend wat saam met my werk vir die Here. Daarom het ek die mense van Troas gegroet en na die provinsie Masedonië gegaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 2

Kyk 2 Korintiërs 2:13 in konteks