Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het julle gewaarsku toe ek die tweede maal by julle was. En ek waarsku julle nou weer terwyl ek nie by julle is nie. Ek sê dit vir die mense wat daardie tyd probleme gemaak het, en ek sê dit ook vir al die ander mense wat ná daardie tyd probleme gemaak het: As ek weer na julle toe kom, dan sal ek nie vriendelik wees met die mense wat probleme maak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 13

Kyk 2 Korintiërs 13:2 in konteks