Dit is nou die derde maal dat ek na julle toe kom. En julle weet: Twee of drie getuies is genoeg.Daarom weet julle nou dat God julle genoeg gewaarsku het om reg te lewe.