Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:7 Bybel vir Almal (ABA)

Want hulle weet van die belangrike dinge in die hemel wat God vir my gewys het. Maar God het iets in my lewe gegee, dit pla my baie. Hy het dit gegee sodat ek nie baie van myself moet dink nie. Hierdie ding is soos ’n engel van Satan. Die engel slaan my met sy vuis sodat ek nie baie van myself moet dink nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:7 in konteks