Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 12:6 Bybel vir Almal (ABA)

As ek besluit om te spog, dan sal ek nie ’n dom mens wees nie, want ek sal die waarheid praat. Maar ek het besluit om nie te spog nie. Want ek wil nie hê dat die mense moet dink ek is beter as wat ek was toe hulle my gesien of gehoor het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 12

Kyk 2 Korintiërs 12:6 in konteks