Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

Mense dink dinge wat keer sodat hulle nie vir God kan leer ken nie, en hulle is trots wanneer hulle so dink. Maar ons breek alles af wat hulle dink. Ja, ons maak gevangenes van alles wat mense dink sodat die mense gehoorsaam kan wees aan Christus.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:5 in konteks