Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, ons veg met wapens, maar dit is nie wapens van die wêreld nie. Hierdie wapens het baie krag omdat dit God se wapens is, ons kan die vyand se sterk mure afbreek met daardie wapens. Ons breek die vyand se slim woorde af.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 10

Kyk 2 Korintiërs 10:4 in konteks