Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer ons swaarkry, dan kry ons swaar sodat ons vir julle kan bemoedig en sodat julle geestelik kan lewe. Wanneer God vir ons bemoedig, dan doen Hy dit sodat ons vir julle kan bemoedig. Wanneer julle swaarkry, dan voel julle hoe ons swaarkry en dan voel julle ook hoe God vir julle bemoedig.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:6 in konteks