Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:20 Bybel vir Almal (ABA)

Want alles wat God belowe het, het waar geword toe Christus gekom het. Daarom, wanneer ons “amen” sê, dan sê ons dat alles waar is wat ons van Christus glo. En so prys ons vir God.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:20 in konteks