Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet onthou dat ek en Silvanus en Timoteus die boodskap oor die Seun van God, Jesus Christus, vir julle gebring het. En julle weet dat Jesus nie “ja” én “nee” is nie. Jesus is God se “ja.”

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 1

Kyk 2 Korintiërs 1:19 in konteks