Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het dinge geleer wat pas by die goeie boodskap van God wat Koning is. Ons moet altyd vir God prys. God het die goeie boodskap vir my gegee om vir julle te bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:11 in konteks