Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:9 Bybel vir Almal (ABA)

God wil ons nie straf wanneer die Here Jesus Christus weer kom nie. God wil iets anders vir ons gee, Hy wil hê dat die Here Jesus Christus ons moet red.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:9 in konteks