Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ons wat hou van die dag, ons moenie soos dronk mense wees nie. Ons moet die oorlogklere aantrek wat God vir ons gee: Hierdie klere is ’n harnas en ’n helm. Die harnas help ons om aan te hou glo en om lief te wees vir ander mense. Die helm help ons om aan te hou hoop dat God ons sal red wanneer die Here Jesus Christus weer kom.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:8 in konteks