Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand slegte dinge gedoen het aan jou, dan moet jy nie ook slegte dinge doen aan hom nie. Julle moet keer sodat niemand dit doen nie. Julle moet altyd goeie dinge probeer doen vir mekaar en vir al die mense.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:15 in konteks