Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Vriende, ons vra vir julle baie mooi, julle moet ernstig praat met die mense wat lui is. Julle moet die mense wat maklik moedeloos word, help en bemoedig. Julle moet die mense help wat nie sterk glo nie. Julle moet geduldig wees met almal.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:14 in konteks